Djokovic het nie sy gelyke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic
Novak Djokovic

Novak Djokovic van Serwië het gister in Parys seker gemaak dat hy die jaar as die wêreld se voorste manstennisspeler afsluit nadat hy Pole se Hubert Hurkacz met 3-6 6-0 7-6(7/5) geklop het om die eindstryd van die Parys Meesters te haal.

Dit is die sewende keer in sy loopbaan dat Djokovic die jaar as die topspeler sal afsluit. Dit verbeter op die vorige rekord van Pete Sampras en is twee meer as dié van Roger Federer en Rafael Nadal.

Djokovic, wat die sewende keer in Parys in die Meesters- eindstryd speel, sal teen die Rus Danill Medvedev te staan kom wat die Duitser Alexander Zverev met 6-1 6-2 ore aangesit het. – atptour.com

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 104/1
England 103/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos