‘Djokovic sal eers ná sy uittrede na waarde geskat word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic sal vanjaar vir ’n sewende keer die jaar as die wêreld se voorste speler afsluit. Hy het Daniil Medvedev van Rusland Sondag in die eindstryd van die Parys-meesterstoernooi geklop.  Foto: Getty Images
Novak Djokovic sal vanjaar vir ’n sewende keer die jaar as die wêreld se voorste speler afsluit. Hy het Daniil Medvedev van Rusland Sondag in die eindstryd van die Parys-meesterstoernooi geklop. Foto: Getty Images

Novak Djokovic, die wêreld se voorste tennisspeler, geniet dalk nie dieselfde bewondering as Roger Federer en Rafael Nadal nie, maar dié Serwiër sal na waarde geskat word die dag dat hy sy rakette wegpak.

Dít is die mening van Daniil Medvedev (Rusland), wat die naweek in die eindstryd van die Parys-meesterstoernooi teen Djokovic verloor het. Djokovic het Sondag met 4-6, 6-3, 6-3 geseëvier om sodoende wraak te neem vir die nederlaag wat die einste Rus hom in die eindstryd in vanjaar se Amerikaanse Ope toegedien het.

Dit was Djokovic se 37ste Meesterstitel – die meeste deur enige speler. Nadal is tweede op die lys met 36.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 190/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 190/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos