EU plaas ook druk op China oor Peng Shuai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peng Shuai is ’n voormalige Franse Ope- en Wimbledon-kampioen in die dubbelspel. Foto: Getty Images
Peng Shuai is ’n voormalige Franse Ope- en Wimbledon-kampioen in die dubbelspel. Foto: Getty Images

Die Europese Unie (EU) het ’n beroep op die Chinese regering gedoen om bewyse te gee oor die welstand van die tennisster Peng Shuai.

Die EU sluit hom aan by groepe oor die wêreld heen wat bekommerd is oor haar doen en late sedert sy verlede maand vir Zhang Gaoli, voormalige adjunkpremier van China, op sosiale media van seksuele aanranding beskuldig het.

“Die EU skaar hom by toenemende internasionale eise deur onder andere beroepsportlui vir die versekering dat sy haar vryheid gegun word en nie in gevaar verkeer nie,” sê die EU in 'n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.38
-1.1%
Rand - Pond
19.75
-0.6%
Rand - Euro
16.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.2%
Goud
1,781.11
-1.2%
Silwer
20.39
-2.1%
Palladium
2,178.86
-2.2%
Platinum
942.78
-2.4%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,069
+0.1%
Alle aandele
70,794
+0.1%
Hulpbronne 10
63,787
-0.4%
Industriële 25
86,741
+0.2%
Finansiële 15
16,146
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos