Federer is baie belangrik vir ons sport, sê Djokovic

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Roger Federer en Novak Djokovic het groot agting vir mekaar.  Foto: Getty Images
Roger Federer en Novak Djokovic het groot agting vir mekaar. Foto: Getty Images

Novak Djokovic, die voorste tennisspeler ter wêreld, sê hy hoop Roger Federer herstel gou en dat hy in staat sal wees om weer saam met die beste spelers mee te ding.

Federer (40) het vandeesweek aan Switserse media bevestig dat hy nie in aanstaande jaar se Australiese Ope sal speel nie. Die wenner van 20 Grand Slam-titels sê hy sal “baie verras” wees as hy selfs by Wimbledon in aksie is, ’n toernooi waar hy al ’n rekord- agt keer geseëvier het.

Hy sê hy sal in Januarie weer kan begin draf en oefensessies op die tennisbaan teen Maart of April kan hervat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 324/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 377/7
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 185/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.49
-0.1%
Rand - Pond
20.72
-0.1%
Rand - Euro
17.24
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,796.02
-0.1%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
2,353.78
-0.9%
Platinum
1,028.29
+0.2%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,203
+0.2%
Alle aandele
73,656
+0.2%
Hulpbronne 10
75,083
-0.0%
Industriële 25
91,030
+0.6%
Finansiële 15
15,021
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos