Federer nie haastig, maar ‘voel goed’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Roger Federer ’n in ligte luim by die Laverbeker.  Foto: Getty Images
Roger Federer ’n in ligte luim by die Laverbeker. Foto: Getty Images

Roger Federer sê hy haas nie sy terugkeer na die tennisbaan nie, maar “voel goed” nadat hy sy derde knieoperasie ondergaan het.

Die 40-jarige Switser het ná vanjaar se Wimbledon weer onder die mes gegaan nadat daar in 2020 twee keer op sy knie geopereer is.

Die wenner van 20 Grand Slam-titels het die naweek op die Laverbeker in Boston oor sy rehabilitasie gesels en is luidkeels deur die toeskouers toegejuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos