Mistroostige dag vir 2 Britse sterre op Wimbledon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Was dit dalk die laaste keer wat Andy Murray van die hoofbaan op Wimbledon gestap het? Die 35-jarige Murray waai vir die skare nadat hy in die tweede ronde van vanjaar se toernooi deur die Amerikaner John Isner uitgeskakel is. Foto: Reuters
Was dit dalk die laaste keer wat Andy Murray van die hoofbaan op Wimbledon gestap het? Die 35-jarige Murray waai vir die skare nadat hy in die tweede ronde van vanjaar se toernooi deur die Amerikaner John Isner uitgeskakel is. Foto: Reuters

Dit was nie ’n goeie Woensdag vir die twee grootste Britse tennissterre op Wimbledon nie.

Nadat die 19-jarige Emma Raducanu, die Amerikaanse Ope-kampioen wat tiende gekeur is, op die hoofbaan teen Frankryk se Caroline Garcia verloor het, is die 35-jarige Skot Andy Murray, ’n tweemalige Wimbledon-kampioen, op dieselfde baan deur die 37-jarige Amerikaner John Isner (20ste gekeur) in ’n meesterklas-tennisvertoning uitgeskakel.

Die lenige Amerikaner wat 2,08 m in sy nr. 15-skoene staan, het Murray ná 3 uur en 23 minute se spel met 6-4, 7-6, 6-7, 6-4 sy tasse laat pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 128/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 19/0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
16.99
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,769.31
+0.4%
Silwer
19.82
+0.1%
Palladium
2,175.00
+1.4%
Platinum
931.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,426
+0.4%
Alle aandele
71,215
+0.4%
Hulpbronne 10
63,858
+1.0%
Industriële 25
87,604
+0.2%
Finansiële 15
16,167
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos