Is dit Rafa se jaar – of die jonges se goue kans?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal gaan die Australiese Ope binne met ’n eerste 2022-titel reeds op sy kerfstok. Foto: Getty Images
Rafael Nadal gaan die Australiese Ope binne met ’n eerste 2022-titel reeds op sy kerfstok. Foto: Getty Images

Die afgelope nege dae het die wêreld net omgegee vir die lot van één tennisspeler – dié van Novak Djokovic, die wêreld se nommereen-manspeler. En met die skrywe hiervan was dit steeds nie duidelik of dit binnekort gaan verander nie.

Maar kom ons veronderstel Djokovic se appèl teen die jongste besluit om sy Australiese visum te kanselleer slaag nie die naweek nie, dan sal hy hom teen Maandagoggend op ’n vliegtuig uit Australië bevind. Wie sou dan die status van die titel-gunsteling (ja, wat hy ondanks al sy probleme steeds het) by hom oorneem?

Rafael Nadal, die enigste oorblywende lid van die Groot Drie in Melbourne? Die Amerikaanse Ope-kampioen, Daniil Medvedev? Die Olimpiese kampioen, Alexander Zverev? Verlede jaar se verslane Franse Ope-finalis, Stefanos Tsitsipas?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.03
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.20
-0.3%
Silwer
23.42
+1.7%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
987.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos