Kenner meen Novak sal beslis in Aussie-Ope speel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tenniswêreld wag in spanning vir Novak Djokovic se besluit oor die Australiese Ope.  Foto: Getty Images
Die tenniswêreld wag in spanning vir Novak Djokovic se besluit oor die Australiese Ope. Foto: Getty Images

’n Voormalige ATP-afrigter meen Novak Djokovic sal beslis in volgende jaar se Australiese Ope-speel in sy veldtog om sy 21ste Grand Slam-titel te beklink.

Die Australiese regering dring daarop aan dat alle besoekers aan dié land teen Covid-19 ingeënt moet wees. Dit sluit tennisspelers in wat aan die eerste major-toernooi van die nuwe seisoen wil meeding.

Djokovic, die wêreld se voorste speler, weier om sy inentingstatus te onthul en het self gesê hy is nie seker of hy in Melbourne gaan speel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 113/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos