Deel

Koek (met ’n kersie) vir Novak, tiramisu vir Iga

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic Saterdagaand in Rome met die koek wat hy gekry het om sy 1 000ste oorwinning in ’n ATP-wedstryd te gedenk. Foto: Getty Images
Novak Djokovic Saterdagaand in Rome met die koek wat hy gekry het om sy 1 000ste oorwinning in ’n ATP-wedstryd te gedenk. Foto: Getty Images

Nadat ’n spesiale koek in Rome aan Novak Djokovic oorhandig is, kon hy Sondag die kersie daarop plaas.

Djokovic het Saterdag met sy oorwinning oor die Noorweër Casper Ruud in die halfeindronde van die Italiaanse Ope in Rome ’n merkwaardige mylpaal bereik.

Hy het slegs die vyfde man in die Ope-era geword wat met 1 000 enkelspel-oorwinnings in ATP-vlak-toernooie kan spog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.71
-1.5%
Rand - Euro
19.86
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
983.12
+1.5%
Palladium
1,406.45
-0.4%
Goud
1,970.79
-0.9%
Silwer
22.45
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos