Kontak met vermiste tennisster verlig nie kommer oor welstand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peng Shuai se doen en late is ’n bron van internasionale kommer.  Foto: Getty Images
Peng Shuai se doen en late is ’n bron van internasionale kommer. Foto: Getty Images

Die Chinese tennisspeler Peng Shuai se video-oproep met Thomas Bach, president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), het nie juis die kommer oor haar welstand aangeraak of verlig nie, sê die Vrouetennisvereniging (WTA).

Peng is ’n voormalige wêreldnommereen in die dubbelspel. Haar doen en late is ’n kwessie van internasionale besorgdheid sedert sy byna drie weke gelede vir Zhang Gaoli, ’n voormalige adjunkpremier van China, op sosiale media van seksuele aanranding beskuldig het.

Sy het Saterdag volgens foto’s en video’s wat deur Chinese staatsjoernaliste gepubliseer is op ’n ete saam met vriende verskyn en was Sondag op ’n tennistoernooi vir kinders in Beijing teenwoordig. Vrae bestaan nogtans oor haar welstand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.37
-1.1%
Rand - Pond
19.75
-0.6%
Rand - Euro
16.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,776.08
-1.5%
Silwer
20.31
-2.5%
Palladium
2,177.00
-2.3%
Platinum
937.00
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,976
-0.0%
Alle aandele
70,703
-0.0%
Hulpbronne 10
63,454
-0.9%
Industriële 25
86,753
+0.2%
Finansiële 15
16,135
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos