KYK | Kyrgios veroordeel ‘walglike’ gedrag teenoor Medvedev

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nick Kyrgios (regs) het die gedrag van sommige tennisaanhangers teenoor Daniil Medvedev as walglik beskryf.  Foto: Getty Images
Nick Kyrgios (regs) het die gedrag van sommige tennisaanhangers teenoor Daniil Medvedev as walglik beskryf. Foto: Getty Images

Nick Kyrgios het uitgevaar teenoor die “walglike” gedrag van sommige tennisaanhangers nadat ’n video op sosiale media gedeel is waar Daniil Medvedev deur toeskouers gekoggel word ná sy nederlaag teen die Aussie in Montreal.

Medvedev, wat verlede week in die Kanadese Ope in aksie was, word as ’n “verloorder” uitgekryt terwyl hy saam met sekerheidspersoneel na die kleedkamer stap.

Die Rus draai summier om en konfronteer die koggelaar terwyl iemand skreeu “jy respekteer ons en ons respekteer jou”. Ander omstanders kan gehoor word hoe hulle die koggelaar aansê om vir Medvedev om verskoning te vra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos