KYK: Raducanu wis agterstand uit vir eerste WTA-oorwinning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Emma Raducanu het haar eerste oorwinning in die WTA-reeks behaal.  Foto: Getty Images
Emma Raducanu het haar eerste oorwinning in die WTA-reeks behaal. Foto: Getty Images

Die Amerikaanse Ope-kampioen Emma Raducanu het Dinsdag in die Transsilvaniese Ope in Roemenië geswoeg vir haar eerste oorwinning in die WTA-reeks ná haar sprokie-sege in September in New York.

Dié 18-jarige Brit het ’n agterstand van ’n stel uitgewis om die Sloween Polona Hercog, 124ste op die wêreldranglys, met 4-6, 7-5, 6-1 te klop.

Raducanu het die tenniswêreld laat regop sit toe sy verlede maand by Flushing Meadows as ’n kwalifiseerder geseëvier het, maar sy het in haar eerste kragmeting ná haar titel in skoon stelle teen Aliaksandra Sasnovich van Belarus in Indian Wells verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 100/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,778.33
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,740.01
-0.3%
Platinum
948.61
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,648
-0.2%
Alle aandele
71,096
-0.1%
Hulpbronne 10
67,630
-0.3%
Industriële 25
93,811
-0.2%
Finansiële 15
13,914
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos