KYK | Toeskouer moet Oekraïense vlag verwyder, want ‘dis te groot’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toeskouer, genaamd Lola, se Oekraïense vlag was glo te groot vir die toernooi nadat ’n Russiese speler daaroor gekla het.  Foto: Twitter/Ben Rothenberg
Die toeskouer, genaamd Lola, se Oekraïense vlag was glo te groot vir die toernooi nadat ’n Russiese speler daaroor gekla het. Foto: Twitter/Ben Rothenberg

Die grootte van ’n Oekraïense vlag wat ’n toeskouer oor haar skouers by ’n wedstryd tussen twee Russe in die Cincinnati-Ope gedra het, is volgens toernooibeamptes die rede dat sy gevra is om dit uit die stadion te verwyder.

Een van die spelers in ’n kwalifiseringswedstryd tussen die Russe Anna Kalinskaya en Anastasia Potapova het glo by Morgane Lara, die skeidsregter, oor die toeskouer gekla.

Beeldmateriaal op sosiale media wys hoe Lara van haar stoel afklim om met die toeskouer te praat voordat die toeskouer die baan verlaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.19
+0.0%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,703.95
+0.2%
Silwer
20.91
+1.0%
Palladium
2,294.50
+3.2%
Platinum
913.00
+0.9%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos