Kyrgios-steun betrap Djokovic onverhoeds

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic in aksie op die ATP-jaareindtoernooi vandeesweek in Italië.   Foto: Getty Images
Novak Djokovic in aksie op die ATP-jaareindtoernooi vandeesweek in Italië. Foto: Getty Images

Die Serwiese tennisspeler Novak Djokovic, wat ’n groot voorstander daarvan is dat vryheid van keuse moet geld wanneer dit by die inenting teen Covid-19 kom, was effens verbluf oor die onverwagse ondersteuning wat hy vandeesweek oor sy veelbesproke standpunt gekry het.

“Dit was onverwags, gegewe wat hy die laaste paar jaar oor my kwytgeraak het,” het Djokovic, die wêreld se nommereen-manspeler, Woensdag gereageer op Nick Kyrgios se uitsprake vroeër dié week.

Kyrgios, tennis se stout seun wat Djokovic gereeld kritiseer (ook oor sy Covid-19-standpunt), het in ’n onderhoud gesê dat hy reeds twee keer ingeënt is, maar dat jy niemand anders kan dwing om ingeënt te word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos