Legendes sê Rafa sal glimlag in Novak se afwesigheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal (links) en Novak Djokovic mik albei daarna om eerste 21 Grand Slam-titels te wen.  Foto: Getty Images
Rafael Nadal (links) en Novak Djokovic mik albei daarna om eerste 21 Grand Slam-titels te wen. Foto: Getty Images

Die tennislegendes Jim Courier en Andy Roddick meen Rafael Nadal se mond sal water oor die vooruitsig dat Novak Djokovic moontlik die Australiese Ope kan misloop.

Djokovic, die wêreld se voorste speler, weier om sy inentingstatus bekend te maak. Dit beteken dat hy dalk nie in Januarie in die eerste Grand Slam-toernooi van die jaar sal speel nie.

Craig Tiley, die toernooidirekteur, het bevestig spelers wat by Melbourne Park wil meeding, moet ten volle teen Covid-19 ingeënt wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.36
-0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.5%
Rand - Euro
17.12
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.86
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,803.01
-0.9%
Silwer
22.89
-2.7%
Palladium
2,261.50
-3.2%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,848
-0.8%
Alle aandele
73,258
-0.7%
Hulpbronne 10
74,738
-0.7%
Industriële 25
90,362
-1.2%
Finansiële 15
14,977
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos