Deel

Mans-eindstryd: Dis die oorlog van die ongeliefdes

akkreditasie
Novak Djokovic
Novak Djokovic

Die Wimbledon-eindstryd tussen die aartsskurk van manstennis en ’n omstrede superster het die sentiment onder die kenners verdeel oor wie die trofee môreaand van die hertogin van Cambridge gaan ontvang.

Gaan Novak Djokovic sy sewende Wimbledon-titel inoes, of gaan manstennis se mees omstrede en in baie kringe ongeliefde speler – Nick Kyrgios – seëvier in sy eerste Grand Slam-eindstryd tot dusver?

Kyrgios het met sy talle uitbarstings op die baan, sy voorliefde daarvoor om rakette te vermorsel op ’n skaal wat selfs vir John McEnroe na ’n Sondagskool-onderwyser laat lyk, baie tennisaanhangers geïrriteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 159/5
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 165/6
Rand - Dollar
18.53
-0.1%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
989.89
+0.6%
Palladium
1,413.45
-0.2%
Goud
1,961.97
-0.9%
Silwer
22.44
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos