Marathon nét die regte doepa, sê Rafa

akkreditasie
Rafael Nadal lê op die naat van sy rug nadat hy Stefanos Tsitsipas in ’n uitmergelende tweestryd in die eindstryd van die Barcelona-Ope geklop het.  Foto: Getty Images
Rafael Nadal lê op die naat van sy rug nadat hy Stefanos Tsitsipas in ’n uitmergelende tweestryd in die eindstryd van die Barcelona-Ope geklop het. Foto: Getty Images

Die marathonstryd Sondag teen Stefanos Tsitsipas in die eindstryd van die Barcelona-Ope sal hom staal vir die lang wedstryde wat nog in dié kleibaanseisoen vir hom voorlê.

So sê Rafael Nadal van Spanje nadat hy die Griek in ’n uitmergelende eindstryd met 6-4, 6-7(6), 7-5 getroef het.

Nadal se eerste toernooititel vanjaar het gekom ná drie uur en 38 minute, wat volgens die ATP die langste eindstryd van ’n driestelwedstryd sedert 1991 was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos