Medvedev val vas teen Dimitrov in Indian Wells

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daniil Medvedev is die Amerikaanse Ope-kampioen.  Foto: Getty Images
Daniil Medvedev is die Amerikaanse Ope-kampioen. Foto: Getty Images

Daniil Medvedev van Rusland se toernooi in Indian Wells is verby nadat Grigor Dimitrov van Bulgarye hom in die vierde ronde met 4-6, 6-4, 6-3 geklop het.

Medvedev, die Amerikaanse Ope-kampioen, het in ’n oorheersende eerste stel drie kishoue behaal en slegs vier ongedwonge foute begaan. Hy het sy goeie spelpeil in die tweede stel voortgesit en was goed op koers na ’n maklike oorwinning.

Maar Dimitrov het uitstekend terugbaklei en vyf agtereenvolgende potte gewen om die momentum in sy guns te swaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.3%
Rand - Euro
17.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,775.17
+0.6%
Silwer
23.49
+1.4%
Palladium
2,044.00
+0.9%
Platinum
1,053.50
+1.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos