Nadal deur na kwarteind ná hy amper in derde stel vasval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Spanjaard Rafael Nadal gee Maandagaand uiting aan sy vreugde nadat hy die Nederlander Botic van de Zandschulp in hul wedstryd in die vierde ronde van die Wimbledonse tennistoernooi uitgeskakel het. Nadal sal die agtste keer in sy loopbaan in die kwarteindronde by Wimbledon speel. Foto: AP
Die Spanjaard Rafael Nadal gee Maandagaand uiting aan sy vreugde nadat hy die Nederlander Botic van de Zandschulp in hul wedstryd in die vierde ronde van die Wimbledonse tennistoernooi uitgeskakel het. Nadal sal die agtste keer in sy loopbaan in die kwarteindronde by Wimbledon speel. Foto: AP

Hy was dalk nie op sy beste nie, maar Rafael Nadal kon Maandagaand tog daarin slaag om deur te dring tot die kwarteindronde vir mans in die Wimbledonse tennistoernooi.

Die tweede gekeurde Nadal het Botic van de Zandschulp, Nederland se voorste manstennisspeler wat 21ste gekeur is, in 2 uur en 22 minute met 6-4, 6-2 en 7-6 (8-6) geklop.

In die derde stel was die 36-jarige Spanjaard op 5-2 net ’n enkele pot weg om die wedstryd te beklink. Van de Sandschulp het egter hierna twee keer op Nadal se afslaan deurgebreek om ’n valbylpot aan die einde van die stel af te dwing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos