Nadal geniet dit om weer op gras rond te hardloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal Woensdag in aksie teen Stan Wawrinka in die Giorgio Armani-toernooi by die Hurlingham-klub in Londen.  Foto: Getty Images
Rafael Nadal Woensdag in aksie teen Stan Wawrinka in die Giorgio Armani-toernooi by die Hurlingham-klub in Londen. Foto: Getty Images

Rafael Nadal het Woensdag sy eerste tenniswedstryd op ’n grasbaan in drie jaar gespeel.

Die Spanjaard sê ’n paar vertoonwedstryde by die Hurlingham-klub is die perfekte voorbereiding vir Wimbledon, waar hy na sy derde Grand Slam-titel van die seisoen sal mik.

Nadal het vir die eerste keer tot nog toe die Australiese Ope en die Franse Ope ná mekaar gewen en ’n oorwinning by Wimbledon sal hom ’n stap nader daaraan neem om die eerste man in jare te word wat al vier Grand Slams in dieselfde jaar wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos