Nadal speel dalk weer in Desember

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal  Foto: Getty Images
Rafael Nadal Foto: Getty Images

Rafael Nadal hoop om in Desember in ’n vertoonwedstryd in Abu Dhabi te speel voordat hy aan nog ’n toernooi sal deelneem in sy aanloop tot die Australiese Ope.

Die Spanjaard, vyfde op die wêreldranglys, het aan die begin van die jaar met rugprobleme gesukkel en hom later aan Wimbledon en die Olimpiese Spele in Tokio onttrek.

Hy het in Augustus laas deelgeneem aan die Citi-Ope in Washington, waar hy in die derde ronde deur die Suid-Afrikaner Lloyd Harris met 6-4, 1-6, 6-4 uitgeskakel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,841.43
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,076.50
+3.7%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos