Novak neem wraak op Medvedev in Parys-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic gaan omhels sy kinders, Stefan (7) en Tara (4) ná hy Sondag in Parys die 37ste Meesterstitel van sy loopbaan gewen het. Foto: AP
Novak Djokovic gaan omhels sy kinders, Stefan (7) en Tara (4) ná hy Sondag in Parys die 37ste Meesterstitel van sy loopbaan gewen het. Foto: AP

Die wêreld se voorste speler, Novak Djokovic, het wraak geneem op die man wat sy grootste droom vanjaar verydel het, toe hy die Rus Daniil Medvedev Sondag in die eindstryd van die Parys-meesterstoernooi verslaan het.

Djokovic moes wel ’n steil bult klim om Medvedev (nr. 2 op die wêreldranglys) dié keer te bowe te kom, met die Rus baas in die eerste stel. Die Serwiër het egter daarna meer en meer van die reëls begin maak om uiteindelik met 4-6, 6-3, 6-3 te seëvier.

Medvedev het Djokovic in September in die eindstryd van die Amerikaanse Ope geklop, en so daarvan weerhou om al vier Grand Slam-toernooie in een kalenderjaar te wen. Die Serwiese superster het gehoop om die eerste man sedert Rod Laver in 1969 te word wat dít vermag, maar sy strewe om die New York-kroon te voeg by dié wat hy vroeër in die jaar in Australië, Frankryk en Wimbledon gewen het, is verydel deur ’n Medvedev op sy vernietigende beste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 320/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 377/7
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 185/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-0.2%
Rand - Pond
20.76
-0.3%
Rand - Euro
17.26
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,796.97
-0.0%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
2,349.50
-1.1%
Platinum
1,026.50
0.0%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,231
+0.2%
Alle aandele
73,672
+0.2%
Hulpbronne 10
75,148
+0.1%
Industriële 25
90,910
+0.5%
Finansiële 15
15,060
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos