Novak, Rafa is daar, ja, maar wie spel nóg gevaar op Wimbledon?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Italianer Matteo Berrettini verlede jaar in aksie op Wimbledon, waar hy in die eindstryd verloor het. Foto: Getty Images
Die Italianer Matteo Berrettini verlede jaar in aksie op Wimbledon, waar hy in die eindstryd verloor het. Foto: Getty Images

Net diegene met hare op hul tande sal geld verwed téén die Serwiër Novak Djokovic om sy Wimbledon-tennistitel te behou, of die Spanjaard Rafael Nadal om sy droom lewendig te hou om ’n kalender-Grand Slam te behaal.

Maar die spelpeil en fiksheid van dié twee bied ’n rare geleentheid vir uitdagers in dié grasbaan-major, wat Maandag in Londen begin.

Djokovic se Covid-19-inentingsage vanjaar is tot vervelens toe gedokumenteer. Die wêreld se nr. 3-speler kon sedert die drama by die Australiese Ope, waar hy verhoed is om deel te neem, nog nie tot die hoogste rat oorskakel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos