Oekraïense tennisster vaar uit teen Rafa, Novak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marta Kostyuk sê spelers van Oekraïne word behandel asof hulle nie eens bestaan nie.  Foto: Getty Images
Marta Kostyuk sê spelers van Oekraïne word behandel asof hulle nie eens bestaan nie. Foto: Getty Images

Die tennisster Marta Kostyuk van Oekraïne het Novak Djokovic en Rafael Nadal uitgesonder vir hul kommentaar wat betref die sport se verdeeldheid oor Wimbledon se verbod op spelers van Rusland en Belarus.

Kostyuk (19) kritiseer ook die WTA-reeks se Spelersraad vir sy versuim om spelers van Oekraïne te raadpleeg oor die besluit om Wimbledon van sy ranglyspunte te stroop.

Die ATP- en WTA-reeks het albei besluit dat spelers nié ranglyspunte sal verdien in dié grasbaan-Slam wat volgende maand begin nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.37
-0.2%
Rand - Pond
19.81
-0.3%
Rand - Euro
17.06
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.46
-1.5%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos