Oningeënte spelers mag in Aussie-Ope speel, maar . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic is die verdedigende Australiese Ope-kampioen.  Foto: Getty Images
Novak Djokovic is die verdedigende Australiese Ope-kampioen. Foto: Getty Images

Oningeënte tennisspelers mag volgens ’n e-pos wat aan die Amerikaanse media uitgelek is aan 2022 se Australiese Ope deelneem, mits hulle 14 dae in kwarantyn deurgebring het.

Die e-pos, wat deur die vryskut-tennisjoernalis Ben Rothenberg bekom is, is strydig met ’n verklaring wat verlede week uitgereik is deur Australië se minister van immigrasie dat spelers twee dosisse van die entstof moet kry vir ’n visum.

Sowat ’n derde van die spelers in die ATP- en WTA-reeks is steeds nie ingeënt nie. Novak Djokovic, die wêreld se voorste speler, weier ook om sy inentingstatus bekend te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 265/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.94
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,738.50
-0.4%
Platinum
942.00
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,517
-0.4%
Alle aandele
70,952
-0.4%
Hulpbronne 10
67,238
-0.9%
Industriële 25
93,754
-0.3%
Finansiële 15
13,926
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos