Osaka boaan Forbes-lys van wêreld se bes betaalde sportvroue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naomi Osaka berei voor vir die Australiese Ope. Foto: Getty Images
Naomi Osaka berei voor vir die Australiese Ope. Foto: Getty Images

Die Japanse tennisster Naomi Osaka, ’n wenner van vier Grand Slam-titels en ’n kampvegter vir kwessies rondom geestesgesondheid in sport, is die wêreld se bes betaalde sportvrou.

Die 24-jarige Osaka het volgens Forbes die afgelope jaar $57,3 miljoen in prysgeld en borgskappe verdien. Byna al haar verdienste is afkomstig van ’n borgskap-portefeulje wat die afgelope jaar en ’n half meer as tien nuwe vennote bygevoeg het.

Forbes het sy lys gepubliseer nadat Osaka haar verlede jaar op omstrede wyse aan die Franse Ope onttrek het om op haar geestesgesondheid te fokus. Sy het geweier om by Roland Garros met die media te praat omdat sy beweer het die verpligte nuuskonferensies eis ’n reusetol van haar geestesgesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos