Oud-kampioen maak stem dik op Wimbledon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Roemeen Simona Halep slaan Maandag die bal terug na die vierde gekeurde Spanjaard, Paula Badosa, in hul wedstryd om ’n plek in die kwarteindronde vir vroue in die Wimbledonse tennistoernooi. Halep, die kampioen in 2019, het maklik gewen. Foto: AP
Die Roemeen Simona Halep slaan Maandag die bal terug na die vierde gekeurde Spanjaard, Paula Badosa, in hul wedstryd om ’n plek in die kwarteindronde vir vroue in die Wimbledonse tennistoernooi. Halep, die kampioen in 2019, het maklik gewen. Foto: AP

Die Roemeen Simona Halep, die Wimbledonse vrouekampioen in 2019, is sterk op pad na ’n tweede titel in die wêreld se oudste tennistoernooi.

Die 30-jarige voormalige wêreld-nommer-een het Maandag die vierde gekeurde, die Spanjaard Paula Badosa, in presies ’n uur met 6-1, 6-2 kafgedraf en haar plek in die kwarteindronde bespreek.

Dit sal haar vyfde kwarteindstryd op Wimbledon wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.90
-0.2%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.19
-0.3%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,151.47
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos