Peng Shuai tussen toeskouers by die Winterspele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peng Shuai hou die aksie by die Winterspele in Beijing dop.  Foto: Getty Images
Peng Shuai hou die aksie by die Winterspele in Beijing dop. Foto: Getty Images

Die Chinese tennisspeler Peng Shuai was Dinsdag in Beijing tussen die toeskouers wat gekyk het hoe haar landgenoot Eileen Gu goud verower om die gasheerland boaan die Winterspele-medaljeleer te plaas.

Peng, wat op die paviljoen opgemerk is tussen Olimpiese atlete en afgevaardigdes van verskeie lande, het ’n joernalis gegroet, maar geweier om vrae te beantwoord toe sy die venue verlaat.

Peng (36) se welstand is ’n kwessie van internasionale kommer nadat sy oënskynlik in November vir Zhang Gaoli, voormalige adjunkpremier van China, op sosiale media van seksuele aanranding beskuldig het. Sy het kort daarna weke lank summier uit die openbare oog verdwyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.36
-1.0%
Rand - Pond
19.74
-0.5%
Rand - Euro
16.69
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,778.47
-1.3%
Silwer
20.33
-2.3%
Palladium
2,179.00
-2.2%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,002
+0.0%
Alle aandele
70,733
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
-0.7%
Industriële 25
86,677
+0.1%
Finansiële 15
16,147
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos