Rafa ‘gefrustreerd’ dat Novak-sage steeds Aussie-Ope oorheers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wedywering tussen Rafael Nadal (links) en Novak Djokovic is een van die grootstes in sport. Foto: Getty Images
Die wedywering tussen Rafael Nadal (links) en Novak Djokovic is een van die grootstes in sport. Foto: Getty Images

Rafael Nadal sê die Australiese Ope sal steeds “groot” wees as Novak Djokovic uit die toernooi gedwing word en erken dat hy “ ’n bietjie moeg is” vir die omstredenheid rondom die wêreldnommereen se aankoms Doer Onder.

Djokovic se deelname aan die eerste Grand Slam-toernooi van die jaar is steeds onseker nadat sy visum Vrydag vir ’n tweede keer gekanselleer is.

Die federale hof sal die Serwiër se appèl Sondag om 09:30 (Australiese tyd) aanhoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos