Rafa troos Matteo in kleedkamer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Teleurgestelde Matteo Berrettini verlaat Vrydag die baan ná sy nederlaag teen Rafael Nadal. Foto: Getty Images
’n Teleurgestelde Matteo Berrettini verlaat Vrydag die baan ná sy nederlaag teen Rafael Nadal. Foto: Getty Images

Eers het hy Matteo Berrettini se drome van ’n eindstryd in die Australiese Ope met minagting vertrap – en toe het Rafael Nadal lang geselsies met hom in die kleedkamer aangeknoop.

Nadal het Vrydag hul halfeindstryd in net minder as drie uur met skitterende tennis gewen. Die telling was 6-3, 6-2, 3-6, 6-3.

Die sewende gekeurde Italianer het ná sy nederlaag aan die 35-jarige Spanjaard gesê hy is ’n inspirasie. Hy het hom met sy spelpeil en nóg ’n verskyning in ’n Grand Slam-eindstryd gelukgewens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos