Rafa veg terug om Grand Slam-rekord syne te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal vier sy geskiedkundige oorwinning in Melbourne.  Foto: Getty Images
Rafael Nadal vier sy geskiedkundige oorwinning in Melbourne. Foto: Getty Images

Die legendariese Rafael Nadal van Spanje het met sy triomf in die Australiese Ope die eerste manspeler in die geskiedenis geword wat 21 Grand Slam-titels gewen het.

Die sesde gekeurde het Sondag soos ’n feniks uit die as verrys nadat hy die eerste twee stelle verloor het om die tweede gekeurde Danill Medvedev van Rusland in ’n rillerstryd van vyf stelle met 2-6, 6-7(5), 6-4, 6-4, 7-5 in vyf ure en 24 minute in Melbourne te klop.

Dit was die 35-jarige Nadal, wat in 2009 ook die wenner was, se tweede titel in Melbourne. Hy is nou ook slegs die tweede speler in die Ope-era ná Novak Djokovic wat elkeen van die Slam-toernooie twee keer kon wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos