Novak Djokovic sal die Griek Stefanos Tsitsipas Sondag in die eindstryd van die Franse Ope pak nadat die Serwiër Rafael Nadal met 3-6, 6-3, 7-6(4), 6-2 geklop het. Só het die halfeindstryd tussen Djokovic en Nadal verloop.
Djokovic klop Nadal in marathon-stryd
0:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Novak Djokovic wens Rafael Nadal geluk nadat die Spanjaard verlede jaar sy 13de Franse Ope-titel beklink het. Foto: Getty Images
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in