Roger gemaan om sielkundig vir laaste stryd voor te berei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tomas Berdychs (regs) sê Roger Federer sal weet wanneer dit tyd is om uit te tree.  Foto: Getty Images
Tomas Berdychs (regs) sê Roger Federer sal weet wanneer dit tyd is om uit te tree. Foto: Getty Images

Roger Federer het niks meer om te bewys nie en dié 40-jarige tennisster moet solank sielkundig voorberei om sy laaste wedstryd te speel, glo een van sy vorige teenstanders, Thomás Berdych.

Die Switserse maestro is sedert Julie buite aksie toe hy in die kwarteindronde van Wimbledon verloor en ’n derde knieoperasie ondergaan het. Hy het verlede maand gesê hy hoop om in die middel van volgende jaar ’n terugkeer te maak.

Maar hoe langer dié wenner van 20 Grand Slam-titels van die baan af bly, hoe meer sal daar oor die einde van sy merkwaardige loopbaan bespiegel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos