Russe en Brittanje goed op dreef in Davisbeker-eindtoernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andrey Rublev speel ’n hou terug na Ecuador se Roberto Quiroz. Foto: AP
Andrey Rublev speel ’n hou terug na Ecuador se Roberto Quiroz. Foto: AP

Rusland, die gunstelinge vir glorie in die Davisbeker-eindtoernooi, het Saterdag sy aanslag afgeslaan met ’n oortuigende oorwinning oor Ecuador. Brittanje het vir Frankryk oorkom en Italië het gemaklik die kwarteindronde gehaal met sy wen oor Colombië.

Dit is egter Australië, ’n 28-malige kampioen, wat nou met sy rug teen die muur is en waarskynlik uitgeskakel gaan word, selfs nadat hy vir Hongarye met 2-1 geklop het.

Novak Djokovic se Serwiese span is met 2-1 deur Duitsland getroef in Groep F, met die voorste speler op die wêreldranglys wat ’n opwindende en beslissende dubbelspelwedstryd verloor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.10
+0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,811.77
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,892.50
-0.6%
Platinum
979.00
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos