SA se Bella haal 3de ronde op Wimbledon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bella Kruger  Foto: Gallo Images
Bella Kruger Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaner Bella Kruger het Maandag die vierde gekeurde, Nikola Daubnerova van Slowakye, uitgeskakel en die derde ronde in die junior toernooi op Wimbledon gehaal.

Sy was ná 2 uur met 6-4, 6-7(7), 6-2 baas teen die 16-jarige Daubnerova.

Die 17-jarige Kruger moes vooraf kwalifiseer. Sy het in haar eerste wedstryd die Amerikaner Sonya Macavei met 7-5, 5-7, 6-2 geklop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 16/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 154/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 50/0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,770.65
+0.5%
Silwer
19.86
+0.3%
Palladium
2,171.00
+1.3%
Platinum
933.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,336
+0.3%
Alle aandele
71,110
+0.2%
Hulpbronne 10
63,928
+1.1%
Industriële 25
87,326
-0.1%
Finansiële 15
16,148
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos