Deel

Sabalenka dra kroon in Adelaide nadat sy tiener slae gee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aryna Sabalenka bal haar vuis nadat sy Sondag die Adelaid International-toernooi gewen het. Foto: Getty Images
Aryna Sabalenka bal haar vuis nadat sy Sondag die Adelaid International-toernooi gewen het. Foto: Getty Images

Aryna Sabalenka het die ideale voorbereiding vir vandeesmaand se Australiese Ope gehad deur Sondag die Adelaide International-tennistoernooi in dié Australiese stad te wen.

Die Belarussiese speler het die ongekeurde Tjeggiese tiener Linda Noskova met 6-3, 7-6(4) oorrompel om haar 11de WTA-titel in te palm.

Die kragtige Sabalenka het ná ’n effens hortende begin tot die WTA 500-toernooi haar voete gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos