Sampras twyfel geensins: Djokovic is die ‘GOAT’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic Maandag met die trofee wat in die ATP-reeks oorhandig aan die speler wat ’n kalenderjaar as die wêreld nr. 1 afsluit. Die Serwiër se naam is vir ’n ongeëwenaarde sewende keer daarop gegraveer.  Foto: Getty Images
Novak Djokovic Maandag met die trofee wat in die ATP-reeks oorhandig aan die speler wat ’n kalenderjaar as die wêreld nr. 1 afsluit. Die Serwiër se naam is vir ’n ongeëwenaarde sewende keer daarop gegraveer. Foto: Getty Images

Die Federer-fêns sê dis die Switserse Maestro. Die Nadal-volgelinge sê hul Spaanse matador verdien dié etiket. Maar Pete Sampras meen net Novak Djokovic is hierdie titel waardig.

Jare al woed die debat oor wie van Roger Federer, Rafael Nadal of Djokovic die meeste die titel van GOAT (Greatest of All Time) verdien – en met al drie wat tans 20 Grand Slam-titels agter hul name het, is die gesprek vir die meeste tennisliefhebbers nog ver van verby.

Die afgelope seisoen het Djokovic egter statisties gesproke daglig tussen hom en die ander twee begin plaas. Hy het Federer se rekord vir die meeste weke in die nr. 1-posisie op die wêreldranglys vroeër vanjaar oortref en twee weke gelede by Nadal verbygeskuif op die lys van spelers wat die meeste Meesterstitels behaal het. Boonop sal hy aan die einde van die jaar die eerste speler nog word wat sewe kalenderjare as die wêreld se voorste speler kon afsluit. Die rekord van ses was jare Sampras s’n.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 519/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 194/3
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 111/5
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 20/2
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 16/0
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.69
-1.4%
Rand - Pond
21.03
-1.5%
Rand - Euro
17.49
-1.4%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.8%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Goud
1,787.61
-0.6%
Silwer
22.50
-1.2%
Palladium
2,338.75
-1.6%
Platinum
1,002.50
-2.3%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos