Shapovalov klink lustelose Zverev se doppie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kanadees Denis Shapovalov slaan Sondag in Melbourne af in sy oorwinning oor drie stelle teen die Duitser Alexander Zverev in die derde ronde van die Australiese Ope. Foto: AP
Die Kanadees Denis Shapovalov slaan Sondag in Melbourne af in sy oorwinning oor drie stelle teen die Duitser Alexander Zverev in die derde ronde van die Australiese Ope. Foto: AP

Die jong Kanadees Denis Shapovalov het die Australiese Ope se mansloting Sondag op sy kop gekeer toe hy die derde gekeurde Alexander Zverev in skoon stelle uit die toernooi geboender het.

Die 22-jarige Shapovalov, 14de gekeur, het Zverev (derde gekeur) op ’n snikhete dag in Melbourne met 6-3 7-6 (7-5) 6-3 verslaan om ’n kwarteind-ontmoeting met die 35-jarige Rafael Nadal te bespreek.

Nadal het vroeër in die dag in drie stelle klaargespeel met die Italianer Adrian Mannarino. Sy sege met 7-6 (16-14), 6-2, 6-2 het ’n marathon-uitkloppot van 28 minute in die eerste stel ingesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos