Sharapova ‘uiters beïndruk’ met WTA te midde van Peng Shuai-sage

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maria Sharapova is deesdae ’n sakevrou. Foto: Getty Images
Maria Sharapova is deesdae ’n sakevrou. Foto: Getty Images

Maria Sharapova, ’n wenner van vyf Grand Slam-titels, sê dit was goed om te sien hoe Steve Simon, grootbaas van die Vrouetennisvereniging (WTA), opgetree het in reaksie op die drama rondom Peng Shuai.

Dit is vyf weke sedert Peng, een van China se grootste sportsterre, aantygings van seksuele aanranding teenoor ’n voormalige politieke leier gemaak en kort daarna summier uit die openbare oog verdwyn het. Die Internasionale Olimpiese Komitee is steeds die enigste organisasie buite China wat daarin kon slaag om regstreeks kontak met dié voormalige Grand Slam-dubbelspelkampioen te maak.

Die WTA het die aanbied van alle lonende toernooie in China weens kommer oor die behandeling van Peng en die veiligheid van ander spelers opgeskort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.36
-1.0%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.71
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,783.67
-1.0%
Silwer
20.47
-1.7%
Palladium
2,199.00
-1.3%
Platinum
945.26
-2.2%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,173
+0.3%
Alle aandele
70,890
+0.2%
Hulpbronne 10
64,060
+0.0%
Industriële 25
86,780
+0.2%
Finansiële 15
16,148
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos