Spelers met Covid-19 by Franse Ope maak dit nie openbaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alize Cornet sê daar was beslis spelers in die Franse Ope met Covid-19.  Foto: Getty Images
Alize Cornet sê daar was beslis spelers in die Franse Ope met Covid-19. Foto: Getty Images

Spelers op vanjaar se Franse Ope het Covid-19 opgedoen, maar dit nie openbaar gemaak nie.

Daar was ook ’n onderlinge ooreenkoms tussen hulle om nie hulself te toets nie al het hulle simptome gehad, het die Franse speler Alize Cornet Dinsdag by Wimbledon gesê.

Die agtste gekeurde Italianer Matteo Berrettini en Marin Cilic van Kroasië, wat onderskeidelik verlede jaar en in 2017 die eindstryd van Wimbledon gehaal het, het hulle aan vanjaar se toernooi onttrek nadat hulle positief getoets is vir die koronavirus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.93
+0.2%
Silwer
20.63
-0.2%
Palladium
2,198.04
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos