Deel

Swiatek oordonder jong Gauff in Ope-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Iga Swiatek van Pole vier Saterdag ’n punt onderweg na haar Fanse Ope-titel. Foto: Reuters
Iga Swiatek van Pole vier Saterdag ’n punt onderweg na haar Fanse Ope-titel. Foto: Reuters

Dit was Saterdagmiddag tjoef-tjaf, kafgedraf vir Iga Swiatek van Pole, wat die Amerikaner Coco Gauff in die eindstryd van die Franse Ope op Roland Garros met 6-1, 6-3 afgestof het.

Swaitek, die eerste keurde en wêreld se voorste speler, het die eindstyd in een uur en 8 minute gewen vir haar tweede Grand Slam-titel.

Albei spelers het effe senuagtige begin, maar die Pool het gou haar voete gevind om die eerste stel in net 32 minute te beklink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 264/6
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 255/7
Rand - Dollar
18.57
-0.3%
Rand - Pond
22.69
+0.2%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.36
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
969.69
-1.5%
Palladium
1,397.82
-1.3%
Goud
1,950.76
-1.4%
Silwer
22.38
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos