Verwarring oor Aussie-Ope en Covid-maatreëls duur voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar heers steeds onsekerheid of oningeënte spelers vir die Australiese Ope op Melbourne Park toegelaat sal word.  Foto: Getty Images
Daar heers steeds onsekerheid of oningeënte spelers vir die Australiese Ope op Melbourne Park toegelaat sal word. Foto: Getty Images

Die verwarring oor of oningeënte tennisspelers toegelaat sal word om in die Australiese Ope mee te ding, duur voort nadat dié land se eerste minister en die premier van die staat Victoria mekaar weerspreek het.

Scott Morrison, Australië se eerste minister, het vandeesweek gesê spelers wat nie teen Covid-19 ingeënt is nie, mag aan die eerste Grand Slam-toernooi van die jaar deelneem mits hulle vooraf twee weke in kwarantyn deurbring.

Maar Daniel Andrews, die premier van Victoria, het later bevestig hy het geen voorneme om permitte toe staan vir oningeënte spelers om te reis nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.21
-0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,774.05
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,780.50
-0.2%
Platinum
939.50
-0.1%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos