Vrouetennis ‘nie meer Serena se domein’, sê Muguruza

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Garbine Muguruza en Serena Williams.  Foto: Getty Images
Garbine Muguruza en Serena Williams. Foto: Getty Images

Garbine Muguruza glo vrouetennis is meer mededingend as ooit tevore en meen geen speler sal weer in staat wees om op dieselfde wyse te oorheers as Serena Williams nie.

Hoewel die Spanjaard gekritiseer word vir haar onbestendigheid, het Muguruza verlede jaar weer tekens begin wys van waartoe sy in staat is.

Die 28-jarige wenner van twee Grand Slam-titels het in Dubai, Chicago en Mexiko op die prestigeryke WTA-jaareindtoernooi geseëvier. Sy het die jaar derde op die wêreldranglys afgesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos