WTA-baas waarsku oor ‘sterk reaksie’ teen Wimbledon se verbod

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steve Simon sê Britse tennis se besluit om spelers van Rusland en Belarus te verbied gaan beslis nagevolge hê.  Foto: Getty Images
Steve Simon sê Britse tennis se besluit om spelers van Rusland en Belarus te verbied gaan beslis nagevolge hê. Foto: Getty Images

Steve Simon, uitvoerende hoof van die Vrouetennisvereniging (WTA), waarsku die organiseerders van Wimbledon en Brittanje se tennisbeheerliggaam oor “sterk reaksie” teen die verbod op spelers van Rusland en Belarus in toernooie.

Die All England Club (AELTC), die organiseerder van die grasbaan-Grand Slam, en die Lawn Tennis Association (LTA) laat nie spelers van Rusland en Belarus toe om in Brittanje mee te ding nie weens die Russiese inval in Oekraïne.

Die ATP, die beheerliggaam van manstennis, en die WTA beskryf die besluit as “diskriminerend” en hulle oorweeg sanksies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,747.07
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,123.00
-1.6%
Platinum
897.50
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos