WTA bereid om China van toernooie te stroop ná Peng-bewerings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Chinese tennisspeler Peng Shuai toe sy aan die 2020- Australiese Ope deelgeneem het.  Foto: Getty Images
Die Chinese tennisspeler Peng Shuai toe sy aan die 2020- Australiese Ope deelgeneem het. Foto: Getty Images

Die beheerliggaam vir vrouetennis (WTA) is bereid om China van al sy toernooie te stroop as daar nie op ’n bevredigende manier gereageer word nie op bewerings van seksuele mishandeling wat deur Peng Shuai gemaak is.

Peng, ’n voormalige nr. 1-speler in die wêreld in die dubbelspel, is nog nie weer in die openbaar gesien sedert sy Zhang Gaoli, ’n voormalige adjunkpremier van China, op sosiale media van seksuele mishandeling beskuldig het nie. Die inskrywing is ’n halfuur later verwyder.

Nie Zhang of die Chinese regering het al kommentaar op dié bewerings gelewer nie. Gesprekke oor dié onderwerp is op China se internet geblok, wat aan ernstige sensuur onderworpe is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.47
+0.9%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,815.54
-0.2%
Silwer
23.34
-0.8%
Palladium
2,361.50
+1.1%
Platinum
1,036.50
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,724
-1.0%
Alle aandele
73,128
-0.9%
Hulpbronne 10
75,050
-0.3%
Industriële 25
89,998
-1.6%
Finansiële 15
14,834
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos