WTA soek nog na oplossing vir Peng Shuai-kwessie

akkreditasie
Peng Shuai is die wenner van twee Grand Slam-dubbelspeltitels.  Foto: Getty Images
Peng Shuai is die wenner van twee Grand Slam-dubbelspeltitels. Foto: Getty Images

Die Vrouetennisvereniging (WTA) probeer steeds om ’n oplossing te vind vir die dooiepunt met China oor die Peng Shuai-kwessie, maar sal nie vanjaar weer toernooie in dié land aanbied nie.

Peng, ’n voormalige wêreldnommereen in dubbelspel, se welstand is ’n bron van kommer vir die WTA nadat sy in November vir Zhang Gaoli, voormalige adjunkpremier van China, op sosiale media van seksuele aanranding beskuldig het. Die inskrywing is ure later verwyder en sy het kort daarna vir weke summier uit die openbare oog verdwyn.

Die WTA het in Desember sy toernooie in China opgeskort, ’n besluit wat die beheerliggaam na verwagting honderdmiljoene dollars se inkomste in uitsaairegte en borgskappe sal kos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.34
-0.9%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.68
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,782.18
-1.1%
Silwer
20.48
-1.6%
Palladium
2,199.50
-1.3%
Platinum
946.00
-2.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,076
+0.1%
Alle aandele
70,790
+0.1%
Hulpbronne 10
63,999
-0.1%
Industriële 25
86,756
+0.2%
Finansiële 15
16,076
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos