Zoë Kruger: ‘n Vegter, nes haar Bok-pa, Ruben

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zoë Kruger se glimlag haak by haar ore vas nadat sy verlede Sondag haar eerste beroepstitel in ’n ITF-toernooi by Tuks gewen het. Foto: Gallo Images
Zoë Kruger se glimlag haak by haar ore vas nadat sy verlede Sondag haar eerste beroepstitel in ’n ITF-toernooi by Tuks gewen het. Foto: Gallo Images

Toe Zoë Kruger ’n klein meisietjie was, het haar ouma Mitzi graag in haar gholfkarretjie na die tennisbane afgesit, om te kyk hoe haar kleinkind balle slaan.

“My eerste herinnering aan my ouma is in daardie gholfkar. Ek onthou dit het nog so geraas en die brieke het geskree, so jy het haar hoor kom voordat jy haar gesien het. As ek aan my ouma dink, dink ek aan haar in haar gholfkar langs die tennisbaan,” sê Kruger die afgelope week.

Zoë se ouma Mitzi Cronjé, haar ma se ma, is reeds in 2013 oorlede, maar was Sondag voorop in die Krugers se gedagtes. Dit sou haar verjaardag gewees het – en dit was uiteindelik die dag waarop Zoë die eerste beroepstitel van haar jong tennisloopbaan gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos