Zverev gaan ‘alles insit’ vir ontwykende Grand Slam-kroon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alexander Zverev liefkoos sy trofee nadat hy Sondag die ATP-jaareindtoernooi gewen het. Foto: Reuters
Alexander Zverev liefkoos sy trofee nadat hy Sondag die ATP-jaareindtoernooi gewen het. Foto: Reuters

Met ’n onvergeetlike jaar agter hom en ’n ATP-jaareindtrofee in die sakkie, het die Duitse tennisster Alexander Zverev nou ’n ontwykende eerste Grand Slam-titel vol in sy visier.

Zverev het die ATP-jaareindtitel Sondag in Turyn verower toe hy die verdedigende kampioen, Daniil Medvedev (Rusland), met 6-4, 6-4 verslaan het. Onderweg na die eindstryd het hy die wêreld se voorste speler, Novak Djokovic, in die halfeindronde getroef.

Die 24-jarige Zverev het vanjaar ses titels gewen, waaronder ’n Olimpiese goue medalje, asook Meesterstitels in Madrid en Cincinnati.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos