Zverev ‘wil net huis toe’ ná skok-nederlaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alexander Zverev was baie teleurgesteld in sy vertoning in die kwarteindstryd van die Indian Wells-toernooi. Foto: Reuters
Alexander Zverev was baie teleurgesteld in sy vertoning in die kwarteindstryd van die Indian Wells-toernooi. Foto: Reuters

Die Olimpiese kampioen Alexander Zverev het erken dat hy sy kans verspeel het om die Indian Wells-toernooi te wen nadat hy Vrydag ’n skok-nederlaag teen die Amerikaner Taylor Fritz gely het.

Zverev, wat sy derde ATP Meesters-1000-titel van die seisoen geteiken het, het met 4-6, 6-3, 7-6(3) vasgeval nadat Fritz van 2-5 agter in die laaste stel terugbaklei het en twee wedstrydpunte gered het om die Duitser in Kalifornië te verras.

Fritz sal nou teen Nikoloz Basilashvili in die halfeindstryd te staan kom nadat die Georgiër die tweede gekeurde Stefanos Tsitsipas met 6-4, 2-6, 6-4 uitgeskakel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 96/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos