Aardklop: ‘Nes Namakwaland se blomme kan ons saam bestaan’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aardklop hou vanjaar ’n buitengewone Opwipfees by die Voortrekkermonument in Pretoria. Dit strek van 28 September tot 3 Oktober.  Foto: Jana Marx
Aardklop hou vanjaar ’n buitengewone Opwipfees by die Voortrekkermonument in Pretoria. Dit strek van 28 September tot 3 Oktober. Foto: Jana Marx

Min mense is onaangeraak deur die betekenis van monumente en standbeelde. Party neem erg aanstoot. Vir ander is dit byna heilig. Slag ons of praat ons oor die olifant in die vertrek?

Paneellede op die aktuele gesprek op die Aardklop-opwipfees wat vanjaar by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou word, het dié vraag Woensdag onder leiding van Kabous Meiring van Prontuit-faam probeer beantwoord.

Die paneel het bestaan uit dr. Danie Langner, hoof van die FAK, Erfenisstigting en die Voortrekkermonument, prof. Anton van Vollenhoven, argeoloog en buitengewone professor in geskiedenis aan die Noordwes-Universiteit, dr. Lindie Koorts, historikus verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, en Lyntjie Jaars, veld-aanbieder van Klop!, mede-aanbieder van Oppiestoep en soos sy sê: “trotse Nama-tjeent”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos